HOME
BLOG
ABOUT
More
Ek skryf omdat ek glo dat woorde die krag het om die wêreld te verander en ek is nie bang vir verandering nie. Ek is wie ek is, bloot deur genade. Wat ek het is ’n geskenk en daarom skryf ek eerlik oor my lewensreis. Dit self is maar ’n spikkel in die ewigheid.