top of page
Oor my
Kontak my

Bernice Ann Engelbrecht.

​

​

Ek skryf omdat ek glo dat woorde die krag het om die wêreld te verander; ek is nie bang vir verandering nie.

Ek is wie ek is, bloot deur genade.

Wat ek het is ’n geskenk en daarom skryf ek eerlik oor my lewensreis.

Dit self is maar ’n spikkel in die ewigheid.

​

My gebed is dat die Here my passies vir skryf en mense sal gebruik soos Hy gemmer en en kaneel geskep het; vir ’n warm geur van bekendheid en bonatuurlike krag van heling.

Success! Message received.

© 2018 Gemmer & Kaneel. Geskep deur Wix.com

bottom of page